Franka Potente

Franka Potente
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Julie 1974 (1974-07-22)
Nasionaliteit Duits
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Franka Potente (gebore 22 Julie 1974) is 'n Duitse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lola rennt (1998), The Princess and the Warrior (2000), The Bourne Identity (2002), en The Bourne Supremacy (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy